Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 1 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #1

  • Relay Publishing

  • Paru le : 20/04/2020
"Wie is Ek?" "Wie is Ons?" Veertien dierespesies of groepe diere van Afrika stel hulself aan jou bekend deur kort raaisels te stel. Kan jy hulle almal... > Lire la suite
2,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
"Wie is Ek?" "Wie is Ons?" Veertien dierespesies of groepe diere van Afrika stel hulself aan jou bekend deur kort raaisels te stel. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?  Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak met die nuutste inligting en geïllustreer met uitstekende beelde.
Kom meer te wete oor elke spesie of groep se kenmerkende persoonlikheid, eienskappe en eienaardighede deur te probeer om die vrae te beantwoord "Wie is Ek?" en "Wie is Ons?". Of jy nou net begin om vir die eerste keer jou eie boek te lees of jy het reeds al duisenderlei boeke gelees, hierdie versameling van raaisels sal jou vir seker aan die raai hou. Sommige raaisels is korter en makliker, ander is lank en uitdagend.
Sodra jy begin lees, maak seker dat jy hierdie boek goed versteek - jy wil nie hê dat jou ma of pa 'n houvas op dit kry voordat jy hulle nog nie eers getoets het nie.  "Wie is Ek?""Wie is Ons?" Is jy reg vir dié uitdaging?

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

À propos de l'auteur

Biographie de T'nreb Rekabnessiev

T'nreb Rekabnessiev is an old man who lives in Johannesburg, South Africa, with his three dogs and a loving wife. He spends most of his days sitting on a tiny stoep, thinking of and dreaming about the bush and its myriad of inhabitants.

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 1 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #1 est également présent dans les rayons

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van...
2,49 €
Haut de page