Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Vonk van Glorie - Onmoontlike Onsterflikes, #5

  • JL

  • Paru le : 28/11/2022
Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase. Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die... > Lire la suite
0,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase. Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld. Sedert die leiers van meeste van die panteons ooreengekom het om rushuise vir onsterflikes in die sterflike ryk op te rig, het sy een na haar sin gevind en heel gelukkig ingetrek. Net een ding pla haar: Apollo. Die laaitie-god glo nie daarin om ander in vrede te laat nie.
Limerieke, kattekwaad, boogskietoefeninge binnenshuis - hy ken geen perke nie. Wanneer Apollo se manewales die vrede tussen panteons bedreig, kan net Kit bloedvergieting met haar kaskenades stop. Maar wil sy regtig? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind of Kit die ander onsterflikes sal keer om Apollo met sy eie ingewande op te hang vir sy lawwigheid. *Hierdie is die vyfde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

Vonk van Glorie - Onmoontlike Onsterflikes, #5 est également présent dans les rayons

 Ronel Janse van Vuuren - Vonk van Glorie - Onmoontlike Onsterflikes, #5.
Vonk van Glorie. Onmoontlike Onsterflikes, #5
0,99 €
Haut de page