Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Tussen Niks En Nerens - The Landrys, #2

  • Draft2Digital

  • Paru le : 28/11/2023
In die tweede volume van die Landsbergs, is Nick Landsberg as die nuwe kaptein van die ruimteskip Sofia, weer op die spoor van die ruimterower, Tomas... > Lire la suite
2,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
In die tweede volume van die Landsbergs, is Nick Landsberg as die nuwe kaptein van die ruimteskip Sofia, weer op die spoor van die ruimterower, Tomas Salvinski. 'n Fratsongeluk stuur die ruimteskip Sofia en haar bemanning terug na die Aarde toe, in die jaar 2020. Om sake te vererger, is die beeldskone, blonde Katryn Verhoef ook aan boord. Nick moet noodgedwonge saam met Katryn werk om 'n nuwe KI en VALS-enjin te vervaardig.
Sal die reisigers die struikelblokke te bowe kom, of sal hulle moet agterbly op 'n gedoemde Aarde?

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection
 Monika Smith - Tussen Niks En Nerens - The Landrys, #2.
Tussen Niks En Nerens. The Landrys, #2
2,99 €
Haut de page