Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler

Andre Josias Van Wyk

  • Virtued Press

  • Paru le : 30/01/2024
My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville,... > Lire la suite
9,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park. Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n opgaarder, en dis vandag nog so. Ek het 'n wye belangstelling in die natuur, veral voëls, reptiele, en insekte.
Fotografie is nog 'n belangstelling, en dan is ek ook 'n luisteraar en luister graag na ander se stories. Ek is sommer net 'n nuuskierige agie. Soos enige goeie agie, skryf ek oor snaakse goetters wat interessant is en regtig gebeur het neer. Hier is 'n paar van my stories...

Fiche technique

  • Date de parution : 30/01/2024
  • Editeur : Virtued Press
  • ISBN : 8224363568
  • EAN : 9798224363568
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : Contenu protégé
 Andre Josias Van Wyk - Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler.
Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories...
Andre Josias Van Wyk
9,49 €
Haut de page