Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Massamoord op Kaapsehoop - Bloed, #2

  • Draft2Digital

  • Paru le : 09/11/2023
Na die publikasie van Bloedspoor, boek 1 in die reeks gebaseer om die gevaarlike speletjies van 'n reeksmoordenaar uit Irma Mulder se verlede het Massamoord... > Lire la suite
9,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Na die publikasie van Bloedspoor, boek 1 in die reeks gebaseer om die gevaarlike speletjies van 'n reeksmoordenaar uit Irma Mulder se verlede het Massamoord op Kaapsehoop en die res van die reeks in my skryfgees gespring. Massamoord op Kaapsehoop speel af tydens 'n skryfkompetisie waaraan Irma Mulder deelneem. Alhoewel sy steeds sukkel om die verlede en bloed van Bloedspoor van haar siel af te was, besluit sy om tog hierdie stap te vat om haar lewensdroom na te streef.
Hugo van Zyl, die speurder van Boek 1, ondersoek hierdie saak en vra Irma se hulp om vir hom inligting in te samel nie wetende dat hierdie enkele moord voorval in 'n massamoord gaan ontaart. Sodoende is nie net sy eie lewe in gevaar nie, maar ook die van ons hoofkarakter, Irma Mulder. Soos belowe is dit ook in boek twee waar die liefdes flinders begin vlieg, of doen hulle, Watse skokkende gruwels wag vir ons in boek 3?Wie gaan dit oorleef en wie raak verlief?Kom stap saam met my op die vurige wandeling deur die lewe van Irma Mulder, skrywer, dromer en joernalis van harte.

Fiche technique

  • Date de parution : 09/11/2023
  • Editeur : Draft2Digital
  • Collection : Bloed
  • ISBN : 8223023678
  • EAN : 9798223023678
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

À propos de l'auteur

Biographie de Maria Prinsloo

Maria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoë in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Kaap. Sy het twee kinders en vy f kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers. Dis ná hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan.
Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.

Massamoord op Kaapsehoop - Bloed, #2 est également présent dans les rayons

 Maria Prinsloo - Massamoord op Kaapsehoop - Bloed, #2.
Massamoord op Kaapsehoop. Bloed, #2
9,49 €
Haut de page