Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Jonnie en die Familie Boom - Jonnie and Susan, #2

  • JL

  • Paru le : 05/07/2022
Jonnie: InleidingJonnie is 8 jaar oud.  Sy sussie Susan is 6 jaar oud. Die kinders het albei hul ouers verloor tydens die Covid-19 pandemie.  Na die... > Lire la suite
2,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Jonnie: InleidingJonnie is 8 jaar oud.  Sy sussie Susan is 6 jaar oud. Die kinders het albei hul ouers verloor tydens die Covid-19 pandemie.  Na die dood van hul ouers, het die kinders by hulle grootouers gaan woon op ñ klein plasie in Limpopo in Suid Afrika. Saam met hulle op die plaas, woon ñ hele klomp interressante diere, insekte en slange. Die karakters in die verhaal is fiktief.  Hulle beleef egter die herkenbare simptome en fases van ñ normale rouproses na ñ groot verlies.
Die verhaal is ontspannend, asook opvoedkundig vir kinders tussen 6-10 jaar oud. Dit bied ook leiding aan opvoeders om die aspekte van die rouproses by kinders te erken en te help bestuur.  Die verhaal gee ook ñ blik in die lewe van ñ Christelike familie wat verlies moet hanteer en verwerk. Hierdie is Boek 2 in die reeks: "Jonnie en Susan" (1.7Mb)

Fiche technique

  • Date de parution : 05/07/2022
  • Editeur : JL
  • Collection : Jonnie and Susan
  • ISBN : 8201537685
  • EAN : 9798201537685
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection
 Dr John - Jonnie en die Familie Boom - Jonnie and Susan, #2.
Jonnie en die Familie Boom. Jonnie and Susan,...
2,49 €
Haut de page